Welcome to the Baby Registry of

Mienke Visagie Estehan Visagie

Thursday, June 15, 2023
Visagie Tweeling is opgewonde om julle deel te hê van hulle village💖💙

Ons harte is reeds propvol liefde en waardering vir almal wat deel is van ons avontuur.Die Visagie Tweeling raak deel van 'n besonderse "village" en ons sal dit beslis nie sonder julle kan doen nie.

Die geskenkelys is gevul met dinge wat ons graag wil hê en benodig maar is bloot voorstelle vir die wat onseker is.

Enige klere, sokkies, mussies, borslappies, handskoentjies, bederfies en verrassings van julle keuse is meer as welkom.

Die Visagie Tweeling se kamer sal gevul wees met neutrale kleure van:
- WIT
- GRYS
-VUILPIENK
- OLYFGROEN

Ons sê byvoorbaat dankie vir julle liefde, omgee en teenwoordigheid in ons en die Visagie Tweeling se lewens.

Liefde en groete

Estehan, Mienke, Olive en Bekkie.
At MyRegistry.com, gifts can be added from literally anywhere.
Spot something nice? Click BUY THIS GIFT, and don’t worry if you’re redirected to another site. Just put the item in your cart and check out!
Need help? Reach us 7 days a week via Live Chat or by calling 201.886.1000