Welcome to the Baby Shower Gift List of

Jackie Mostert

Saturday, May 4, 2024
Hi Almal,

Eerstens, baie dankie dat julle almal bystaan en liefde wys vir Shane en Jackie se Baba Enzo. Hulle is geseen om julle in hulle lewens te he en saam die kosbare dag the spandeer.

Hier is die lysie wat Shane en Jackie saamgestel het met wat hulle nodig het.

Mag ek vra dat julle verkieslik bly by die lysie en die winkel wat gelys is.

Let asb wel op dat die Kot, pram en karstoeltjie deur Jackie se ouers gekoop sal word. So die res kan julle van af kies.

NB Laat asb vir Janique weet sodra julle ietsie van die lys af gekoop het sodat sy die lys kan update en voorkom dat mense dieselfde goedjies koop. Daar is ook n opsie om te merk wat jy reeds gekoop het.

Die goedjies is in categories, sodat julle kan sien wat is die belangrikste goedjies ens.

Die volgende goedjies is ook belangrik:

1. Doeke, enige brand (including indian brand): new born, size small, medium en large.
2. Wet wipes
3. Sudo cream
4. Bum cream
5. Baby aqueous cream
6. Baba shampoo
7. Baba kombersies
8. Baba moses kombersies
9. Bad goedjies
10. Sokkies, beddegoedtjies
11. Baba kleretjies
At MyRegistry.com, gifts can be added from literally anywhere.
Spot something nice? Click BUY THIS GIFT, and don’t worry if you’re redirected to another site. Just put the item in your cart and check out!
Need help? Reach us 7 days a week via Live Chat or by calling 201.886.1000