Welcome to the Bridal Shower Gift List of

Heike Schmidt

Hi familie & vriende,

Ons is baie opgewonde vir ons troudag wat nader beweeg & om dit saam elkeen van julle te celebrate!
Ons is bevoorreg met ons huisie wat al redelik vol baie dinge is, so daar is net sekere goed wat ons benodig soos wat ek hierop aangedui het.

Vouchers is welkom by enige van die volgende plekke:
H&M, Woolworths, Mr Price Home, Leroy Merlin, Binuns, @home

Baie dankie vir almal se liefde!
- Heike & Tiaan
At MyRegistry.com, gifts can be added from literally anywhere.
Spot something nice? Click BUY THIS GIFT, and don’t worry if you’re redirected to another site. Just put the item in your cart and check out!
Need help? Reach us 7 days a week via Live Chat or by calling 201.886.1000