Welcome to the Baby Registry of

L'Cherie Taute

Saturday, August 31, 2024
37 Days till my bundle of joy arrives
Hello daar!

Jou vrygewigheid help ons nes vol maak voor Baba T

Ons het besluit om dinge bietjie anders te doen, en Baba T se boutjes met lapdoekies toe te maak. Daarom is die produkte wat ons benodig bietjie anders as gewoonlik, aangesien ons reeds baba se doeke aangeskaf het.

Omdat ons besluit het om baba se geslag as 'n verassing te hou vir ons en vir julle tot en met geboorte, probeer ons die kleure neutraal te hou. Ons het 'n paar items op ons register gelys maar jy is nie beperk tot die spesifieke items nie.
- Somer: Newborn / 0-3 maande / 3-6 maande / 12-18 maande
- Winter: 3-6 maande / 6-12 maande
At MyRegistry.com, gifts can be added from literally anywhere.
Spot something nice? Click BUY THIS GIFT, and don’t worry if you’re redirected to another site. Just put the item in your cart and check out!
Need help? Reach us 7 days a week via Live Chat or by calling 201.886.1000